Towerkop / Morkel van Tonder

R30.00

Towerkop” is ’n avontuurverhaal vir tieners oor ’n bergklimekspedisie teen die bekende spits by Ladismith in die Swartbergreeks.

As Fanie oor die smal lysie moet skuifel, kan hy skielik nie verder nie. Die donkerte trek hom aan, hy gaan val! En as Dries die los klip raaktrap, kan Spyker nie gou genoeg sy kop ui die pad ruk nie. Maar terwyl die bloed oor sy oog stroom, moet hy klim want staanplek is daar nerens nie. hand vir hand, voetjie-vir-voetjie gaan dit teen die steil rotswand uit. Toe kom die wolke en die mis en die wind.

Towerkop is meer as ‘n spannende bergklimverhaal wat uithouvermoë en senuwees toets. Saam met Marius en sy maters leer ken jy ook jouself…

6 in stock

SKU: FIKSIE.RHS.003/3/19 Category:

Description

Tafelberg

Tweede uitgawe, eerste druk 1980

Hardeband met gekleurde voorblad boek nog netjies met stempels in – ou skoolboeke