Voeding in die Bybelse tyd / Dr. JM Latsky

R65.00

Hierdie brosjure is gebaseer op ‘n reeks van ses praatjies gelewer in 1957 in die Afrikaanse Diens van die Suid-Afrikaanse Uitsaaikorporasie.

1 in stock

SKU: NIE-FIKSIE.ALG.010/30/5/23 Category:

Description

‘n SAUK-Uitgawe

Opgestel deur die Publisiteitsafdeling van die SAUK

1957

Dun sagtebandboekie in mooi toestand, boekie bevat 26 bladsye, boodskap is op eerste binneblad doodgekrap met pen