Etiket vir elke geleentheid / Hettie Naudé

R65.00

Allerhande vorme van etiket van uitnodigings (selfs nog dié in briefformaat), kleredrag, Kinderpartytjies en ook vir allerhande verskillende ouderdomme, Matriekafskeid, Kerkdrag, Gradedrag, Uitklim uit motor, Huweliksonthaal en alles rondom dit, Verlowingspartytjie, Etiket vir dames en vir jong mans. Taboes vir die tienderjare, Hoeveelhedee vir spyskaart, huwelik van weduwee, Mode en mode-etiket, Handskoene, Juwele-etiket en nog bladsye en bladsye meer…

1 in stock

SKU: NIE-FIKSIE.ALG.0065/14 Category:

Description

Uitgewer: Afrikaanse Pers-Boekhandel

Datum: 1967

Toestand: Hardeband met stofomslag boek in skoon en netjiese toestand, effense skaafmerke op omslag