Description
LUX VERBI
2016
Sagtebandboek puntjies effens gebuig, verder is boek soos nuut
Omslagontwerp: Marthie Steenkamp
Foto op omslag deur die skrywer
R120.00
Die boek bestaan uit 54 kort verhaaltjies elk van so twee bladsytjies lank.
In Met liefde wat saamgaan, weef Annalise Wiid twee van haar groot liefde aanmekaar. Oorkoepelend is daar die Bybelse verhale van Hanna, Eli, Samuel en hul pad met God. Onderliggend hieraan is hartroerende soms komiese stories oor alledaagse dinge en gewone mense waarin ons iets van God te siene kry.
1 in stock
LUX VERBI
2016
Sagtebandboek puntjies effens gebuig, verder is boek soos nuut
Omslagontwerp: Marthie Steenkamp
Foto op omslag deur die skrywer