Description
Queillerie
Eerste Uitgawe 2021
Sagteband in goeie kondisie, effense buigings op hoeke,
R100.00
Cato ontmoet Da’oud, ’n jong Egiptenaar, tydens ’n bootvaart op die Nyl. Sy familie is intens geraak deur sosio-politieke onrus en ongeregtigheid, met 2011 se onlus op die Tahrir-plein as laagtepunt. Op hul bootvaart ontmoet dié twee ’n bonte verskeidenheid soekers en swerwers, wat almal afleggings en tot-rus-kom moet deurmaak – elkeen alleen.
2 in stock
Queillerie
Eerste Uitgawe 2021
Sagteband in goeie kondisie, effense buigings op hoeke,