Aspaai die niksnuts / Joyce Stranger

R85.00

Tom en Sam verwag baie van Mel se jongste spruit, maar met sy koddige gevreetjie en nuuskierige geaardheid is die jong hondjie gedurig in die sop. Teleurgestel, skel die mense hom uit vir ‘n niksnuts en ‘n misoes. Op sy beurt, kan hy glad nie begryp waarom mense so dom is dat hulle nie die jakkals kan ruik, of die klein eendjies kan raaksien nie. Mense, besluit Aspaai, is onnosel en prys ‘n hond vir goed wat hy nie eers verstaan nie. Maar elke hond kry sy dag en toe daardie dag aanbreek, kan Aspaai wsy wat in hom steedk en moet die mense almal op hul neuse kyk!

1 in stock

SKU: JEUG.FOR.012/28/11/22 Category:

Description

Daan Retief Uitgewers

Eerste uitgawe eerste druk 1992

Hardebandboek met gekleurde glansvoorblad, boek nog baie mooi en skoon, al is daar ‘n naam van ‘n vorige eienaar in rooi geskryf op eerste bladsy

Omslagontwerp: Alida Carpenter

Illustrasies deur Terry Riley

Oorspronklike titel: Spy the no-good pup – 1989

Vertaal deur HJM Retief