Die bidsprinkaan en die maan en ander verhale deur Marguerite Poland

R100.00

Wat hoor Mbongi die otter by Chelesi die ratel? Wat kerm Mbulu die likkewaan?

Vanwaar kom “Tsa, tsa” op die wind gedra? Wie se geroep gaan “tiya, tiya” op?

Wie klop ‘nkqu, nkqo op dei skilpad se dop? Wie snuffel in die donga naby die turksvybos.

 

Out of stock

SKU: JEUG.BOK.002/3/20 Categories: , Tags: , , , ,

Description

Uitgegee deur Ravan-pers

Eerste uitgawe Augustus 1980

Hardebandboek met stofomslag, boek in mooi en stewige toestand.

Illustrasies deur Leigh Voigt

Omslag: Andy Mason en Leigh Voigt