Description
John Malherbe Edms Bpk
Tweede druk 1966
Hardebandboek met omslag in redelike toestand, behalwe vir stempels voorin boek en sellotapemerke is boek nog in baie goeie toestand
Oorspronklike titel: “Along came the Dog” – 1958
In Afrikaans vertaal deur Ria du Toit
Tekeninge deur die beroemde Maurice Sendak
Baie skaars boek

