Description
Uitgewer: Nasionale Pers Beperk
Vervolg op: Vir vryheid en vir reg
Datum: 1942
Toestand: Hardeband met mooi wapen van die Ons Geskiedenis Serie voorop, maar geen stofomslag, sellotape afgetrek op titelblad en van die teks verwyder – rug geheg met gom
Reeks: Ons Geskiedenis-Serie
Penskets van Genl Jan Kemp op binneblad