Syferfontein /Wepener, Cas

R200.00

Dekades Lank het Peet van Jarsveld sy bokplas Syferfon-
tein in die Karoo met ‘n ysterhand bestuur. Na die afsterwe van sy eggenoot leef hy in toenemende isolasie van sy kinders en die gemeenskap en probeer homself oortug dat sy dade en onge-naakbare houding teenoor ander verantwoord is. Tydens Gelofte-feesnaweek in 1960 gebeur daar enkele dinge op sy plaas wat sy ouderdom, eiesinnigheid en verval onder die vergrootglas plaas.
Syferfontein is die noukeurige en vaardige bestekopname van die herinneringe, denke en drome van ‘n bejaarde man en vertel die verhaal van die uiteindelike ondergang van ‘n patriargale Afrikaner oor die tydsverloop van ‘n enkele naweek.

1 in stock

SKU: FIKSIE.LIN.003/9/24 Category:

Description

Protea Boekhuis

Eerste uitgawe, eerste druk 2016

Sagtebandboek in puik nuwe toestand