Description
Perskor
Eerste uitgawe, eerste druk 1982
Groen hardebandboek in goeie toestand, paar vlekkies op voorblad (foto), handtekening van vorige eienaar met datum ingeskryf
Original price was: R200.00.R180.00Current price is: R180.00.
Hierdie besprekings oor verskillende skrywers en hul skrywes, is gedurende 1976-1979 in ‘n rubriek -program in die Afrikaanse Diens van die Suid-Afrikaanse Uitsaaikorporasie uitgesaai.
Inhoud:
Voetskrif-Breyten Breytenbach deur F.I.J. van Rensburg
Die val ‘n regvaardige man – NP van Wyk Louw deur F.I.J. van Rensburg
Dooierus – Hennie Aucamp deur F.I.J. van Rensburg
Donker van mere – Henk Rall – F.I.J. van Rensburg
Vensters op die vrees – W.E.G. Louw deur Ian Raper
Magersfontein, o Magersfontein – Etienne le Roux deur F.I.J. van Rensburg
Van vergetelheid en glas – Wilma Stockenstrom deur Merwe Scholtz
‘n Man met vakansie – Chris Barnard – deur Roy Pheiffer
Einder – Elizabeth Eybers deur T.T. Cloete
Stad en stedelig – Rika Cilliers deur F.I.J. van Rensburg
O.a. Debora – Rika Cilliers deur Henning Snyman
Versamelde poësie – Boerneef deur Henning Snyman
Die keiser – Bartho Smit deur Réna Pretorius
Sprokkelster – Marlene van Niekerk – Hans du Plessis
Kaapse moppies – Henning Snyman
Donderdag of Woensdag – John Miles deur Hans du Plessis
Hoera hoera die ysman – George Weideman deur Regina Malan
Definisies deur die bloed – Pirow Bekker deur Hans du Plessis
Dagboek van ‘n verraaier – J.C. Steyn – deur F.I.J. van Rensburg
Die swart kombuis – Sheila Cussons deur F.R. Gilfillan
Verf en vlam – Sheila Cussons deur Regina Malan
Gerugte van reën – André Brink deur Elize Botha
Enkelvlug – Hennie Aucamp deur F.I.J. van Rensburg
Skimmellig – Fanie Olivier deur F.I.J. van Rensburg
‘n Bokram by die see – Henk Rall deur F.I.J. van Rensburg
Heldedade kom nie dikwels voor nie – Johan van Wyk deur Henning Snyman
Leviet en vreemdeling – I.L. de Villiers deur Dorothea van Zyl
Kleinwild – Hans du Plessis deur Henning Snyman
Swerfjare van Poppie Nongena – Elsa Joubert deur Elize Botha
Klipkus – Marlise Joubert – J.P. Smuts
Konka – P.J. Philander deur Henning Snyman
Mens-Alleen – Jan Rabie deur J.P. Smuts
Die plaasvervangers – Louis Eksteen deur Louis Eksteen
Komas uit ‘n Bamboesstok – D.J. Opperman deur Henning Snyman
Joanie Galat-hulle – Adam Small deur Hannes Beneke
Ontmoetings – Lina Spies deur F.I.J. van Rensburg
Versamelde prosa – Boerneef deur C.N. van der Merwe
Die skitterende wond – Hans du Plessis
Die sagte sprong – Sheila Cussons deur Hans du Plessis
Uur van die aap – Chris Pelser deur Hans du Plessis
Out of stock
Perskor
Eerste uitgawe, eerste druk 1982
Groen hardebandboek in goeie toestand, paar vlekkies op voorblad (foto), handtekening van vorige eienaar met datum ingeskryf