Kies die lewe: Leer dans in depressie /Swartz, Ivor

R150.00

Ivor Swartz is ’n depressielyer, maar hy kies die lewe. Ivor na sy eie depressie en pleit dat ons geen mens oordeel vir wat hulle in die donkerste oomblikke gekies het nie. Hy gesels oor depressie onder tieners en reik ‘n sagte hand uit na ouers wat ‘n kind aan selfdood verloor het. In hierdie intense persoonlike, dog toeganklike reis gee Ivor nie maklike antwoorde nie, maar vra dat ons ons oë sal oopmaak vir mense rondom ons, en dat ons hulle sal ondersteun.

SKU: BIO.KAR.007/9/2/23 Category:

Description

Lux Verbi

Eerste uitgawe 2022

Sagtebandboek splinternuut