Description
Voorwoord deur JR Albertyn
Roesbruin hardebandboek
Geen datum in boek nie
R400.00
Die skrywer van die boek is Ds WA Krige maar was in die handel en wandel genoem Ado Krige.
Inhoud van die boek:
Die inboorling van NO Rhodesia
Hiervan en daarvan
Op reis na NO Rhodesia
Lasdraer en trapfiets op Tropiese paaie
A Mngwale
Miere en in vlieg
‘n Toneeltjie in die bos
‘n Stukkie wildsvleis
Koedoe-kuns
Slange
Uit die Diere-wêreld
Agter Leeus aan
Die mensvreter van Madzimoyo
Nag in Lutembwe
Transformasie
Inheemse woorde met hl Afrikaanse Ekwivalente
1 in stock
Voorwoord deur JR Albertyn
Roesbruin hardebandboek
Geen datum in boek nie