Die Blye Boodskap vir nuwe lesers: Reeks B

R50.00

INHOUD:

  • Die Kind Jesus by die tempel
  • Johannes die Doper begin preek
  • Die duiwel toets vir Jesus
  • Jesus roep sy eerste dissipels
  • Die saad
  • Jesus maak ‘n verlamde man gesond
  • Jesus gee meer as vyf duisend mense kos
  • Jesus maak ‘n seun gesond
  • Die een moet die ander vergewe
  • Jesus ry Jerusalem binne

2 in stock

SKU: KIN.TBT.015/6/23; KIN.035/6/24 ; KIN.LID.085/6/24 Category: Tag:

Description

Bybelgenootskap van Suid-Afrika

Eerste uitgawe, derde druk 1982

Dun sagtebandboek met pragtige kleurvolle illustrasies, omslag toon geringe verweer, inhoud skoon en netjies