Keur vir ons kinders: gegradeerde gediggies vir Kleuter- en Laerskole / Jan Kromhout

R150.00

Waardevolle digbundel met 150 gediggies vir kinders. Boek is ingedeel in verskillende afdelings nl. Kleuters, Grade 6-8 jaar, Standerds I en II (8-10 jaar), Standerds III en IV (10-12 jaar), Standerds V en VI (12-14 jaar).

Out of stock

SKU: DIG.BAY.007/10/17 Categories: , , Tag:

Description

Uitgegee deur JL van Schaik

Tweede druk, 1953

Hardeband sonder stofomslag, boek se rug is herstel

Effense skimmelvlekkies op binneste titelblad

R150