Volstruis 50 van die beste

R80.00

Hierdie boek bevat volstruisresepte – ‘n gesonde dis kan mens hiervan maak. Volstruisvleis is nie net maklik om voor te berei nie dit het ook ‘n laer vetinhoud as meeste ander vleissoorte wat dit ideaal maak vir die wat hulle gewig of cholesterol dophou.

1 in stock

SKU: KOO.LIN.027/2/23/26 (c) Category:

Description

Human & Rousseau

Eerste uitgawe 2009

Sagtebandboek in puik toestand, so goed soos nuut