Knuppeldik aan koningskos

R240.00

Hierdie resepteboek is deur die dames van die Pretoria Polisie Offisiersklub se kampioenbaksters opgestel. Op sigself spreek elke resep van beplanning en wye insig, want hier het ons met ‘n praktiese resepteboek te doen – nie alleen vir baasbaksters nie maar ook vir beginners wat hul hand aan die kookkuns wil waag. Opvallend is die deurlopende humor – dit is net so heerlik soos die geregte. Daar verskyn ook kosbare wenke en gedagtes op elke bladsy.

4 in stock

SKU: KOO.DOR.001-004/15/2/19 Category: Tags: ,

Description

Hardeband

Hierdie immergroen kookboek verskyn al sedert 1985 en is in 2014 vir drie en twintigste keer geherdruk. Nie om dowe neute nie. Maklike en vinnige beproefde resepte. Regtig flatervry!

Additional information

Weight 0.605 g
Dimensions 2.5 × 14 × 21.5 mm

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Knuppeldik aan koningskos”