Nonna se geheim /Badenhorst, CS

R100.00

‘n Verhaal vir alle kinders wat honde liefhet.

2 in stock

SKU: JEUG.ALG.015/14/4/26; JEUG.ATA.005/13/8/26 Category:

Description

JL van Schaik Beperk,

Tweede druk 1983  // Vierde druk 1987

Sagtebandboek met effense verweer op omslag, naam van vorige eienaar op 1ste binnneblaai geskryf, res van inhoud stewig, skoon en netjies

Voorbladsketse en illustrasies deur M. Meiring