Die jokkie wat met perde kon praat deur Chris Karsten

R50.00

Die jokkie wat met perde kon praat is ‘n lekkerlees-verhaal vol humor en interessante karakters, oor die opwindende wêreld van die “Sport van Konings”, naamlik perdewedrenne. Billy se pa is ‘n man wat bekend is vir sy skemas, en wanneer hy ‘n resiesperd koop, is dit die begin van ‘n splinternuwe avontuur vir hulle almal. Want Mannie die perde-mafioso sal elke skelmstreek uithaal om te verhoed dat Pegasus die Groot Derby wen.

Available on back-order

SKU: KIN.CHA.005/12/9/17 Categories: , Tags: , ,

Description

Uitgegee deur Tafelberg Uitgewers

Eerste uitgawe, eerste druk 1997.

Omslagontwerp deur Anthony Colley.

R50