Van die eerste keer wat ek van Joha van Dyk op Sosiale Media raakgesien het, het ek besef hier het ons te doen met ‘n jongmens wat dinge met oorgawe doen en voluit op ‘n drafstap leef! Maar op 27 is Joha van Dyk vroeër die week oorlede. ‘n Sprankelende jongmens in die fleur van…
Joha van Dyk, jeugskrywer van formaat sterf op 27 jarige ouderdom…
Jeugskrywe, Martie Preller
JEUGSKRYWER Martie Preller 2 November 1948 Sy is so verfrissend aards… en steeds verwonderd oor die lewe! Martie Preller is ‘n geliefde en bekroonde kinder- en jeugboekskrywer. Hierdie skepper van Balkie, Babalela en ‘n magdom onvergeetlike karaktertjies wat volksbesit geword het, is verfrissend aards oor skrywerskap. Martie reken ons is almal skrywers, dat ons lewens stories…