Description
Uitgewer: Struik
Datum: Eerste Afrikaanse uitgawe 1988
Toestand: Sagteband groterige boek, 80 bladsye met volkleur fotos
Vertaal: In Afrikaans vertaal deur Minnie Taljaard
Reeks: 100 Idees
R70.00
Kinders hou van klere wat so helder en vrolik soos hulle is. Ouers wil klere he wat uiters prakties is. Hierdie boek is propvol idees wat albei sal plesier – klere vol pret wat reg is vir gebruik, maar tog maklik om te maak.
Die ontwerpe in hierdie reeks wissel van troetelsagte slaapklerue tot klassieke matroosrokke en is ontwerp om kinders van nege maande tot tien jaar te pas. Daar is ook patrone vir krae, sakkies en appliekmotiewe om enige alledaagse uitrusting op te vrolik.
100 Idees is ‘n nuwe reeks praktiese boeke vol verbeeldingryke idees vir naaldwerk, borduurwerk of breiwerk. Uitstekende fotos en gedetaileerde aanwysings maak dit maklike
Out of stock
Uitgewer: Struik
Datum: Eerste Afrikaanse uitgawe 1988
Toestand: Sagteband groterige boek, 80 bladsye met volkleur fotos
Vertaal: In Afrikaans vertaal deur Minnie Taljaard
Reeks: 100 Idees