Description
Uitgegee deur Nasionale Pers
Tweede druk 1938
Oorspronklike titel: The animals came to drink
In Afrikaans vertaal deur J. Marais
Effense merke op die voorblad boek nog stewig
R70.00
Hierdie boek is oorspronklik 19 jaar voor hierdie vertaling geskryf oor verskeie diere in die Afrika-bos om sodoende die diere in hul natuurlike habitat te beskryf so realisties moontlik as wat besoekers aan Afrika dit sou kon beleef. In hierdie boek word verskeie situasies rondom diere in Afrika beskryf met ‘n swart en foto by elke figuur wat beskryf word. Stories soos Die luiperd jag, Die sierlike rooibokkie, Onder die bobbejane, Die wildehonde, Oorlog tussen die krokodille, Die veldbrand…
Die skrywer sê in die voorwoord: “Die doel van my skrywe is om deur middel van ‘n verhaal die natuurlewe van die diere in Afrika te skilder, veral voordat daardie lewe verander as gevolg van die blanke se aanwesigheid. Miskien sa lhierdie boek aan sy doel beantwoord, as ek aantoon dat die waarheid betreffende die dierelewe in Afrika, terwyl dit minstens net so opwindend en belangwekkend is.”
Elke verhaaltjie is as’t ware ‘n foto-skets met net baie meer detail en beskrywing van elke dier wat langs die drinkplek waargeneem is en bestudeer is…
2 in stock
Uitgegee deur Nasionale Pers
Tweede druk 1938
Oorspronklike titel: The animals came to drink
In Afrikaans vertaal deur J. Marais
Effense merke op die voorblad boek nog stewig