120 + Sommer Stories / PG du Plessis

R100.00

‘n Heruitgawe in een band van die gewilde verhale deur een van Afrikaans se meestervertellers P.G. du Plessis: Kooperasiestories, Hier sit die manne en Tussen die riewe. Die humor is outentiek en vindingryk, maar altyd met deernis.

Uit die Kooperasie, die kroeg en die delewersgate.

Out of stock

SKU: FIKSIE.YOL.014/5/19 Category:

Description

Lapa

Derde uitgawe tweede druk 2012

Sagteband so goed soos nuut

Illustrasies: Frans Esterhuyse