20 000 myl onder die see / Jules Verne (Libri-boek)

R70.00

Jules Verne is in 1928 te Nantes in Frankryk gebore. In Parys het hy in die regte gestudeer en hy het hom daarna in die effektehandel begewe. Hy het egter ‘n groot voorliefde vir skryf gehad en hom in die begin op toneelstukke toegelê. Sy werklike talent het hom egter geopenbaar in die skrywe van wonderbaarlike reisverhale. In hierdie opsig het hy so ‘n profetiese blik gehad, dat in later jare verskillende uitvinders en ontdekkingsreisigers verklaar hetm dat hulle deur Verne se beskrywings hul ontdekkings gemaak het. Van sy werke is in byna alle tale vertaal, selfs in Chinees en Persies. Meer as sestig boeke het  van hom verskyn waaronder die bekendste: Die reis na die middelpunt van die aarde, Die reis om die wêreld in 80 dae, Die geheimsinnige eiland en 20 000 myl onder die see, wat in 1870 verskyn het. Verne is in 1905 op gevorderde  leeftyd te Amiens oorlede.

Out of stock

SKU: FIKSIE.CDON.016/8/19 Categories: ,

Description

Uitgegee deur J.L. van Schaik

1954

Hardeband met  stofomlag, buiteblad toon ouderdom en het sellotape op hoeke geplak wat verhard het, boek ook ‘n xbibboek

Afrikaanse vertaling deur Bep en Hans Rompel

Oorspronklike titel: Vingl Mille Lieues sous les mers

Nommer IX van Die Libri-reeks van klassieke jeuglektuur