Description
Human & Rousseau
Derde druk 1983
Hardebandboek met mooi omslag, klein skeurtjie in bokant van omslag, naam van vorige eienaar op binneblaai met pen geskryf,
R130.00
“Sê vir Faan, sê vir my seun, hy moet luister na die tsetlo in hom, net daarna.” Dit was die laaste woorde va ndie sterwende Naas Prinsloo.
Die tsetlo is die heuningvoëltjie. As jy agter hom aanloop, lei hy jou na ‘n heuningnes toe wat jy anders dalk nie sou gekry het nie, of na gevaar. Jy kan nie vooraf weet nie. Dit is die waardheid van die jong Faan Eksteen moet leer by oom George: dag hy nie boer nie maar na sy talent moet luister. “Julle wat die nuwe geslag pioniers is,” sê oom George vir hom “en die wonderlike land op ‘n nuwe manier moet oopsluit, sal dit sonder die sleutels van boeke nie kan doen nie, nes die eerste intrekkers dit sonder geweer en die ploeg nie sou kon gedoen het nie nie…
Out of stock
Human & Rousseau
Derde druk 1983
Hardebandboek met mooi omslag, klein skeurtjie in bokant van omslag, naam van vorige eienaar op binneblaai met pen geskryf,