Die renperd / H.S. van Blerk

R70.00

As sy pa sê hy moet Kleinmeid verkoop, besluit Faanman, loop hy sommer weg. Maar so maklik los hy nie sy probleem op nie. . .

1 in stock

SKU: FIKSIE.POG.102/6/19 Category:

Description

Tafelberg Uitgewers

Derde druk 1975

Hardeband met mooi stofomslag, sellotapemerke op binneblaaie en naam voorin met koki pen doodgetrek

Reeks: Die blou Tartare nr. 4