Description
Uitgewer: Human & Rousseau
Datum: Tweede druk 1963; Eerste druk 1961
Toestand: Hardeband met netjiese stofomslag, boek in puik toestand
Pragtige bypassende pensketse deur Eleanor Esmonde-White
R100.00
Die boek se subtitel is : Bladsye uit ‘n Amerikaanse reisjoernaal uit die pen van Ernst van Heerden. Die boek is in die volgende hoofstukke ingedeel:
Goeie reis, Die betonoerwoud, Voor en agter die toonbank, Voetligte, Gaudeamus Igitur, Bewegende landskappe, Oor boeke en skrywers, Stadsbeelde en Die groot demokrasie.
Daar bestaan talle reisbeskrywings in Afrikaans maar Etikette op my koffer is die eerste oor die VSA. Hiermee het Ernst van Heerden die Afrikaanse literatuur ‘n weldaad bewys. Die tema waarborg opwinding, nuutheid, verskeidenheid – iets anders as net kunsmuseums en katedrale kyk. Hierdie boek is Van Heerden se eerste prosawerk. Hy het heelwat digbundels ook geskryf tussen 1942 en 1963.
5 in stock
Uitgewer: Human & Rousseau
Datum: Tweede druk 1963; Eerste druk 1961
Toestand: Hardeband met netjiese stofomslag, boek in puik toestand
Pragtige bypassende pensketse deur Eleanor Esmonde-White