Sale!

Aan moeder se knie: Bybelverhale vir die kleintjies /Postma, Minnie

Original price was: R80.00.Current price is: R70.00.

1 in stock

SKU: GEE.DON.025/2/11/23(SUR) Category:

Description

J.L. Van Schaik

Derde druk 1962

Hardeband met stofomslag, verweer op hoeke en kante, vlekke en plakkermerke op voorste en agterse binneblad, binding nie meer so stewig nie, en boodskap aan ‘n vorige eienaar voorin boek in kokipen geskryf. Hierdie boek se blaaie op 4 of 5 plekke geskeur en herstel maar is verbruin van ou kleeflint.