Description
Begelei deur Annie Coetzee as biblioterapeut
Corals Publishers
2016
Sagteband in ‘n A4 landskapsformaat boek
Omslagontwerp: Nicole Schutte
R110.00
Toerusting om trauma te wen
‘n Motorfietsongeluk bring ‘n belowende ruiter by ‘n vurk in sy lewenspad. Niemand bly onaangeraak nie. Die ware verhaal van Miracle Boy verloop egter anders as dié van ander erg breinbeseerdes… Sy ma, Elsabe neem die leisels en met haar koelkop, deskundigheid in perdeterapie en veral die Tellington Touch Tegnieke maak sy nie net ‘n reuse verskil in sy lewe nie, maar boekstaaf die toerusting wat elke persoon nodig het om trauma te wen. Met die begeleiding van deskundige in kreatiewe breinhantering, Annie Coetzee, span Elsabé die helede krag van woorde in om post-traumatiese stres hok te slaan en ander te help om kreatief om te gaan met dit wat nie verander kan word nie.
1 in stock
Begelei deur Annie Coetzee as biblioterapeut
Corals Publishers
2016
Sagteband in ‘n A4 landskapsformaat boek
Omslagontwerp: Nicole Schutte