Afrikaanse Literatuurgeskiedenis /Dekker, G Dr

R50.00

1 in stock

SKU: TAAL.ALG.204/2/20 liz Category:

Description

Hardeband, Nasionale Boekhandel Beperk, hierdie uitgawe 1960, boek nog mooi, klein skeur op bl. 309, met pen geskryf op bl. 361 en 362, naam van vorige eienaar voorin boek geskryf en boek is oorgetrek met kleefplastiek.