Description
Uitgewer: Tafelberg
Datum: 1978
Toestand: Hardeband sonder somslag met gommerk op voorblad, boek is een van 500 genommer maar nommer ontbreek ongelukkig, groen ronde plakkertjie op voorste binneblad
Foto van Louw: Colin Edwards
R90.00
Bundel aangebied aan WEG Louw by geleentheid van sy vyf-en-sestigste verjaarsdag 0p 31 Mei 1978. Mooi foto van WEG Louw voorin boek.
Mense wat bydraes gelewer het in boek:
Elize Botha – Die partydigheid van Jochem van Brugge in Ampie: die natuurkind
Jan Bouws – WEG Louw en die komponiste
EC Britz – Roosdorings
PJ Cillie – WEG Louw as koerantman
Pierre H. Dubois – Terugblik op een afgelegde weg
Elisabeth Eybers – Uit die verte
FR Gilfillan – Kunstenaar en kunswerk – Spieëlbeeld
Ernst van Heerden – Klein himne aan die ouderdom
JC Kannemeyer – Tradisie en vernuwing in Mariken van Nieumeghen
Uys Krige – Na vygtig jaar
T. Lijphart – ‘n Hoogs (im)morele boek
M. Nienaber-Luitingh – Die hele Boland ruik na wyn
RH Pheiffer – Die “staet en gesteltenis” van die Hofmeester in Vondel se Jeptha
LIna Spies – Belydenis en gestalte – WEG Louw se “Die passie van ons Heer”
Gerrit Olivier – Geselekteerde bibliogafie
Verwysings
1 in stock
Uitgewer: Tafelberg
Datum: 1978
Toestand: Hardeband sonder somslag met gommerk op voorblad, boek is een van 500 genommer maar nommer ontbreek ongelukkig, groen ronde plakkertjie op voorste binneblad
Foto van Louw: Colin Edwards