Afrikaanse Spreekwoorde en gesegdes en ander uitdrukkinge /Barnes, ASV

R150.00

Boek is ook voorsien van etlike ontledings en ander lyste. Hierdie boek is bedoel vir skoolgebruik en wil voorsien in die behoefte aan ‘n vollediger lys uitdrukking as wat daar toe bestaan het.

Inhoud: Idiome en ander segswyses
Endrym
Ritme, rym, kontraste, sinonieme en alliterasie
Anglisismes
Vergelykinge
Idiomatiese benamings vir persone
Sinsnedes met twee voorsetsels
Idiomatiese uitdrukkings
Vreemde uitdrukking

Out of stock

SKU: WOO.ALG.030/8/2/23 Category:

Description

Nasou Beperk

Tiende druk 1971?

Sagtebandboek met rooibruin voorblad, boek in mooi toestand