Afstand en verbintenis: Elisabeth Eybers in Amsterdam / Ena Jansen

R140.00

In hierdie boek word vertel hoe Eybers se poësie beïnvloed word deur Suid-Afrika en Europa, Afrikaans en Nederlands. Lesers word ingelei in die “dubbele” wêreld van Eybers deur besprekings van gedigte wat die invloed van die nuwe omgewing, van ballingskap en heimwee op haar werk toon. Die boek bevat meer as 60 foto’s. Dit is ‘n onontbeerlike gids vir die avontuurlike leser wat geboei word deur die verwoordingsvermoë, emosies en leefwêreld van Elisabeth Eybers.

Out of stock

SKU: BIO.WAV.005/6/20 Category:

Description

JL van Schaik

Eerste uitgawe 1996

Sagteband met los flapteks wat invou, skaafmerke op rante van flap boek nog mooi en skon