Briewe van Peter Blum – Geredigeer en ingelei deur J.C. Kannemeyer

R280.00

NUWE BOEK

Wanneer uit voorraad – laat asseblief twee weke toe vir aflewering.

Peter Blum, digter van die bundels Steenbok tot poolsee (1955) en Enklaves van die lig (1958) het Suid-Afrika in 1960 verlaat – en daarmee het die Afrikaanse literatuur een van sy grootste talente verloor.
Briewe van Peter Blum bevat briewe aan o.a. D.J. Opperman, W.E.G. Louw, Van Wyk Louw, Jan Rabie en Uys Krige.

? Sterk kreatiewe gees is in hierdie briewe aan die woord. Prof. Wium van Zyl beskryf dit as een van die interessantste versamelings wat hy ooit onder oë gehad het, met ? merkwaardige blik op ? stuk Afrikaanse kultuurgeskiedenis.

 

1 in stock (can be backordered)

Description

Uitgewer: Hemel & See Boeke

Geredigeer en ingelei deur J.C. Kannemeyer met medewerking van Amanda Botha, Suzaan Haumann, Ruzelda Jordaan, Carolyn Meads, Marna Pretorius en Susan Smit.

ISBN: 978-0-620-42695-4

Formaat: Hardeband, 346 bladsye

Klassifikasie: Nie-fiksie/Letterkunde

Prys: R280,00