Description
Tafelberg Uitgewers
Hardebandboek met omslag waarvan kante en hoeke effens verweer is. Die boek self is in goeie toestand
Afrikaanse uitgawe 1971
Oorspronklike titel: Akavak: an Eskimo Journey
Uit Engels vertaal deur Dorothea Krige
Omslagontwerp deur G & G

