Description
Tafelberg Uitgewers
Eerste uitgawe, eerste druk 1985
Hardeband met los stofomslag in puik toestand, x bibboek met nommers en plakkers en stempel van vorige boekwinkel voorin
Stofomslagillustrasie: Alida Bothma
Original price was: R120.00.R100.00Current price is: R100.00.
“Karel Kousop” speel af teen die agtergrond van die Tweede Wêreldoorlog en die stryd wat in hierdie tyd tussen andersdenkendes in die land heers. Dit is ’n eerstepersoonsvertelling deur die seun Gerrit, maar handel eintlik oor die San-seun Karel Kousop wat by ’n blanke gesin grootword. Sy pa het uit die leër gedros en ’n moord gepleeg en word gesoek hiervoor, maar nogtans bly Karel gebonde aan sy eie ouers. Hoewel hy ten volle aanvaar word in die wit gesin, is hy nie op sy gemak nie en gaan slaap gereeld in die buitekamer, selfs al is daar vir hom plek in die huis. Hy handhaaf sy eiewaarde, lewe sy eie lewe as unieke mens en word nie aan die nuwe omgewing gelyk gemaak nie. “Karel Kousop” is in 1986 op die kortlys vir die toekenning van die Rapportprys.
3 in stock
Tafelberg Uitgewers
Eerste uitgawe, eerste druk 1985
Hardeband met los stofomslag in puik toestand, x bibboek met nommers en plakkers en stempel van vorige boekwinkel voorin
Stofomslagillustrasie: Alida Bothma