Altyd triomferend: die geheim van oorwinning in die Christelike lewe /Huegel, FJ

R90.00

“Die Christen worstel nie voort na ‘n moontlike oorwinning nie. Nee! Hy gaan voort van ‘n oorwinning wat alreeds behaal is, sê die skrywer. “Die Christelike lewe het niet ‘n stryd as grondslag nie, omdat dit reeds ‘n voltooide saak is wat aanvaar moet word deur geloof in die verlossingswerk van Christus.

Dis is net ‘n voorbeeld van die juwele van geestelike wysheid wat die skrywer hierin aan bid. Die sleutelfrase van die boekdeel is “volkome oorwinning”.

1 in stock

SKU: GEE.BAA.011/14/2/22 Category: Tag:

Description

Christelike Uitgewersmaatskappy

Geen datum in die boek nie

Hardebandboek met netjies stofomslag, effense skimmelvlekkies op binneblad en blaaie is vergeel

Uit Engels vertaal deur Timo Kriel