Antoinette sê / Antoinette Pienaar

R250.00

BOEK IS VARS UIT DIE OOND! (6 Oktober 2021)

EK vra verskoning maar ek het na ‘n week nog steeds nie voorraad van hierdie boek nie. Aan almal wat reeds bestel het, kan ek net sê ek is werklik jammer hieroor, maar dit is buite my beheer! Ek wag steeds vir voorraad…

Stories is medisyne, die Lennon’s van die lewe. Stories het al menigmaal my lewe gered. As ek myself in die storie herken of as ’n storie ’n spieël word vir n groot gebeurtenis in my lewe, help dit my om getuie te word van my eie lewe.
Hierdie kortverhale vertel die stories wat op ons werf op Theefontein uitspeel, stories oor my kinderdae op Carnarvon, stories oor kwaai
kalkoene, stories oor die son as hy sambokslaan op ons sinkdakke, stories oor hoe mens die weer vir weke ‘’lees’’ op die uitkyk vir reën
en stories oor die baldadige vreugde as die Blou Dak se Baas ’n slag sy gieter oor die vlaktes en die berge laat leegloop.

Available on backorder

SKU: NIE-FIKSIE.NAL.001-004/10/21 Category:

Description

Naledi

2021

Pas verskyn!

SKU: 9781928530619Categories: Tags: