Arka / Annelize Snyman

R70.00

Dit het die afgelope twee weke hard gereën en die rivier kom sterk af. Reg in die middel dryf ‘n stomp met ‘n hond op, wat kort-kort benoud tjank. Die 13-jarige Isabel Malan waag haar lewe om Arka te reg en dis maar die begin van die stryd om haar te behou.

Want daar is haar pa, wat met Dobermanns boer en voorheen geweier het dat sy ‘n kat as troeteldier kry omdat hy bang was dat die honde sal ontstig.

Later is daar Arka se onmoontlike onnutsigheid wat haar al hoe ongewilder maak… maar Isabel gee nie moed op nie, en saam beland sy en Arka in menige situasies. In die proses begin die rabbedoe van ‘n Isabel, vir wie geen uitdaging te groot is nie, haar seunsmaat verloor. Die 15-jarige Deon de Lange gee al hoe meer aandag aan die mooi Thea Ellis.

Arka is ‘n jeugroman wat end-uit boei.

1 in stock

SKU: JEUG.BFL.001/2/19 Category:

Description

Human & Rousseau;

Tweede hersiene uitgawe 1987

Hardeband met gekleurde voorblad, boek in netjiese toestand; puntjies van boek effens gebuig

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Arka / Annelize Snyman”