Description
Uitgegee deur Groep 7 Uitgewers
Eerste uitgawe 2010
Sagteband en in splinternuwe toestand
R110
R110.00
Beskik u oor min of geen kennis om self ‘n geliefde familielid se begrafnis en/of verassingsdiens te reël?
Is u in die verlede deru ‘n ondernemer uitgebuit? Begrafnis en verassingsonreëlmatighede word skerp deur die skrywer aangespreek.
Talle tergende vrae veral ten opsigte van verassing word vir die eerste keer DUIDELIK en met die WAARHEID beantwoord.
Wetlike bepalinge word deurgaans volledig in die handleiding uiteengesit.
1 in stock
Uitgegee deur Groep 7 Uitgewers
Eerste uitgawe 2010
Sagteband en in splinternuwe toestand
R110