Description
Keurbiblioteek
Eerste druk 1997
Hardeband met mooi gekleurde glansvoorblad
Omslagillustrasie: Rassie Erasmus
R60.00
In “As die Nina-wind waai” verruil die jonge Nina van Walvisbaai haar geboortedorp vir die onbekendheid van ‘n wynplaas in die Franschhoekvallei ná sy moes hoor dat die man wat sy nog altyd pa genoem het, nie haar eie vader is nie.
Out of stock
Keurbiblioteek
Eerste druk 1997
Hardeband met mooi gekleurde glansvoorblad
Omslagillustrasie: Rassie Erasmus