Baba se eerste boek / saamgestel deur Barbara Matthews

R90.00

Hierdie hardebandboek se bladsye is steeds skoon en in onbruik. Dis ‘n pragtige boek waarin jou baba se foto’s in verskillende fase ingeplak kan word en jy notas kan maak van jou baba se vordering en detail rondom sy/haar eerste maande. Ingedeel in die volgende afdelings:
Baba se koms
Geboortedetail
Plek vir ‘n foto van Pappa en Mamma
Spesiale besoekers
Baba se tuiskoms
Geskenke, kaartjies en blomme aan mamma en baba
Mamma en pappa se familie
En nog vele meer vir die groei van die kleinding…

Out of stock

SKU: NIE-FIKSIE(GROOT).ALG.001/5/22 Category:

Description

Uitgegee deur Struik

Tweede druk 1988

Hardebandboek soos nuut

Pragtige, vrolike illustrasies deur Belinda Lyon