Balkie en die kleurdief / Martie Preller

R65.00

Balkie en die kleurdief deur Martie Preller en dan is haar naam doodgetrek en Wilbur Eend in Martie se plek ingeskryf…

Opgedra aan Aldré – Balkie se redakteur en mede-ma. Sy kan sy stem hoor lank voor hy begin praat. Ook aan Rooi Rose – wat plek afstaan vir ‘n kind se stem wat deurlopend gehoor word – ‘n harige kind met ‘n lang bek: Balkie!

Out of stock

SKU: KIN.BOE.010/8/17 Category:

Description

Uitgewer:  Human & Rousseau

Datum: Eerste uitgawe 2004

Toestand: Groterige sagteband boek effense buig aan bokant van die boek maar boek in skoon en netjiese toestand.

Illustrasies: Elizabeth Pulles – pragtige volkleur illustrasies soos ons haar in die Balkie-boek leer ken het.