Description
Uitgegee deur Protea Boekhuis
Eerste Afrikaanse uitgawe 2010
Sagteband splinternuut aangekoop
Oorspronklik in Engels uitgegee in 2009 deur Farrar, Strauss and Giroux
Vertaal deur Philip de Vos
Ilustrasies deur Niky Daly
R80.00
Bettina Valentino hou van kuns wat ‘n mens tussen die oë pot, wat soos ‘n opgewende ninja op jou afspring. Dis net jammer sy is Laerskool Son-en-See waar die kunsjuffrou die hele tyd aan Bettina knaag om netjiese te werk, haar verfkwaste skoon te maak en om te dink aan mooi kleure soos … n oulike pienk.
Maar oulik is vir ou mense! Dinge begin egter op-win-dend raak as die skool n nuwe kusnonderwyser kry. Meneer Mathys loop kaalvoet rond om energie uit die grond te tap. Sy lesse is inspirerend en hy wys hulle dat kuns kan uitdaag, skok en verras. Met Meneer Mathys by die skool lyk dinge skielik wonderlik en Bettina se lewe is net te heerlik…
1 in stock
Uitgegee deur Protea Boekhuis
Eerste Afrikaanse uitgawe 2010
Sagteband splinternuut aangekoop
Oorspronklik in Engels uitgegee in 2009 deur Farrar, Strauss and Giroux
Vertaal deur Philip de Vos
Ilustrasies deur Niky Daly