Description
Uitgewer: Tafelberg
Datum: Eerste druk 1975
Toestand: Hardeband met stofomslag in puik en skoon toestand
R120.00
Elk van die stukke het oorspronklik binne die een of ander bestek ontstaan en daar gefunksioneer, elk is in sy eie reg ‘n soort bestekopname, hier is hulle in ‘n nuwe bestek byeengebring.
Mens en letterkunde in die dekade sewentig
Die prosa van die Sestigers
Normatiwiteit teenoor neutraliteit in die kuns
Die vryheid van die skrywer
Die Bybel en die Afrikaanse letterkunde
Die letterkundige skoonheid van die Bybel
Die moderne spraakverwarring
Langenhoven vandag
‘n Literêre aspek van ons Latynse erfenis
Die romankuns van Berta Smit
Die verletterliking van die woordbetekenis in die digkuns van Elisabeth Eybers
Kantaantekeninge by ‘n sonnet
Out of stock
Uitgewer: Tafelberg
Datum: Eerste druk 1975
Toestand: Hardeband met stofomslag in puik en skoon toestand