Description
Uitgewer: Daan Retief
Datum: 1985
Toestand: Hardeband met gekleurde voorblad, boek in nuwe skoon toestand
Illustrasies: Welna Ras
R45.00
Boek handel oor byvoeglike naamwoord trappe. Naas die naamwoord en die werkwoord beklee die byvoeglike naamwoord ‘n belangrike posisie in die sinsbou van Afrikaans. Wanneer ‘n jong kindjie begin praat, is die naamwoord die eerste woordsoort wat hy gebruik. Die byvoeglike naamwoord, die belangrike hoe-woord, word eers later baasgeraak – op die ouderdom van ongeveer een en ‘n half tot twee jaar…
Out of stock
Uitgewer: Daan Retief
Datum: 1985
Toestand: Hardeband met gekleurde voorblad, boek in nuwe skoon toestand
Illustrasies: Welna Ras