Description
Afrikaanse Persboekhandel
1965
Hardeband met stofomslag met effe verweer op kante en aan onderkant watervlekke, die vlekke aan binnekant van boek is net op die eerste drie blaaie en op die laaste drie blaaie aan onderkant van boek – binne alles skoon



