Blokboek: Komas uit ‘n bamboesstok / AP Grové

R75.00

Agtergrond: Die titel
Die titelbladsy
Reisgenote
Motiewe of rolle?
Eerste rol
Tweede rol
Derde rol
Vierde rol
Vyfde rol
Sesde rol
Sewende rol
Epiloog
Slotopmerkings
Leeslys
Opdragte

2 in stock

SKU: TAAL.ALG.562/2012; TAAL.FRI.1621/2011 Category:

Description

Skrywer van Komas uit ‘n Bamboesstok is DJ Opperman

UItgewer: Academica

Datum: Eerste uitgawe 1979

Toestand: Sagteband dun boekie

Reeks: Blokboek nr. 34