Description
Perskor
Eerste uitgawe, eerste druk 1981
Hardeband met stofomslag in mooi en skoon toestand
R90.00
Blou vier en groen vier is die land van trakkjewe” en van “teuternafs, dit is die plek van “blink en dowee knoders”. Dit is daar waar mens “odli” sê as jy groet, want-rede so praat die mense daar!
In hierdie boek, klim Almalida en San-Janet een goeie dag in die “jaffeltuig”. Wanneer Arsklo hulle teen sy sin moet saamneem na die planeet Milmussoe toe verander die hele lewe. Almarlida word Amaldi en San-Janet word Snasja. En as dit nie was vir Gnarsgan, die lelike maar liewe “plurpsie” en vir Arsklo se slim plan nie, was hulle op die nippertjie na “beeindig”.
Blou vier en groen vier is ‘n ruimteverhaal, maar nie heeltemaal nie. Wanneer Almalida weer op Aarde staan, kyk sy af na haar vreemde, bekende klere, sy is alleen en iemand vra: Who are you?”. Dis dan wat sy hartseer antwoord: “Amaldi”.
Die boek is geskryf deur Elsabe Steenberg, die bekende jeugskryfer se dogter, Ilse.
1 in stock
Perskor
Eerste uitgawe, eerste druk 1981
Hardeband met stofomslag in mooi en skoon toestand