Lourierkrans vir ‘n wenner / C.S. Badenhorst

R65.00

Hierdie boek is ‘n eg menslike jeugverhaal wat die frustrasie van grootword, sowel as die probleme van groot wees op ‘n sprankelende wyse skets.

1 in stock

SKU: JEUG.HAR.043/9/19 Categories: ,

Description

Perskor

Eerste uitgawe eerste druk 1985

Hardeband met stofomslag ou bibboek met gewone stempels en dinge